Apokriewe boeke. / Biblical apocrypha

Daar bestaan heelwat Apokriewe boeke wat nie die Roomse Bybel opgeneem is nie. Party was net vragmente van boeke, of die was boeke wat nie in Europa bekend was nie. Van die sluit in boeke van Henog wat wel in die Ethiopiese Bybel verskyn maar eers in die laat 1800NC opgespoor is alhoewel daar van die Apostels en self Jesus van die boek aangehaal het. Ander soos die Boek van Barnabas wat Markus in Egipte geskryf het nadat hy moes vlug vir die Romeine om nie soos Barnabas lewend verbrand te word nie. DIe boek neem die uittog uit Egipte en verklaar baie van die vrae wat ons vandag nog het oor wat was die rede waaroor Moses en die HERE sekere voorskrifte vir Israel voor geskryf het, en wat die geestelike betekenis was agter die voorskrifte.

I have listed some of these books here that you can download. Some were not in circulation when the Roman Church decided to put the Bible together, as only fragments were around, and others were lost along the way during the first 300 years after Christ. We also find others that were not in circulation in Europe as the writers fled to Egypt and other parts of Africa.

These are some of the books we have available.

Barnabas

Die openbaring van Henog

The Complete Book of Enoch, Standard English Version – Jay Winter

Ehrman(2003)LostScriptures-ApocalypsePeter

The Didache