<?xml version="1.0"?>
<oembed><version>1.0</version><provider_name>Shama Ministries</provider_name><provider_url>https://shama.org.za/wp</provider_url><author_name>admin</author_name><author_url>https://shama.org.za/wp/author/admin/</author_url><title>Die Verbond van Geregtigheid - Shama Ministries</title><type>rich</type><width>600</width><height>338</height><html>&lt;blockquote class="wp-embedded-content" data-secret="FqJIKLMY2o"&gt;&lt;a href="https://shama.org.za/wp/die-verbond-van-geregtigheid/"&gt;Die Verbond van Geregtigheid&lt;/a&gt;&lt;/blockquote&gt;&lt;iframe sandbox="allow-scripts" security="restricted" src="https://shama.org.za/wp/die-verbond-van-geregtigheid/embed/#?secret=FqJIKLMY2o" width="600" height="338" title="&#x201C;Die Verbond van Geregtigheid&#x201D; &#x2014; Shama Ministries" data-secret="FqJIKLMY2o" frameborder="0" marginwidth="0" marginheight="0" scrolling="no" class="wp-embedded-content"&gt;&lt;/iframe&gt;&lt;script type="text/javascript"&gt;
/* &lt;![CDATA[ */
/*! This file is auto-generated */
!function(d,l){"use strict";l.querySelector&amp;&amp;d.addEventListener&amp;&amp;"undefined"!=typeof URL&amp;&amp;(d.wp=d.wp||{},d.wp.receiveEmbedMessage||(d.wp.receiveEmbedMessage=function(e){var t=e.data;if((t||t.secret||t.message||t.value)&amp;&amp;!/[^a-zA-Z0-9]/.test(t.secret)){for(var s,r,n,a=l.querySelectorAll('iframe[data-secret="'+t.secret+'"]'),o=l.querySelectorAll('blockquote[data-secret="'+t.secret+'"]'),c=new RegExp("^https?:$","i"),i=0;i&lt;o.length;i++)o[i].style.display="none";for(i=0;i&lt;a.length;i++)s=a[i],e.source===s.contentWindow&amp;&amp;(s.removeAttribute("style"),"height"===t.message?(1e3&lt;(r=parseInt(t.value,10))?r=1e3:~~r&lt;200&amp;&amp;(r=200),s.height=r):"link"===t.message&amp;&amp;(r=new URL(s.getAttribute("src")),n=new URL(t.value),c.test(n.protocol))&amp;&amp;n.host===r.host&amp;&amp;l.activeElement===s&amp;&amp;(d.top.location.href=t.value))}},d.addEventListener("message",d.wp.receiveEmbedMessage,!1),l.addEventListener("DOMContentLoaded",function(){for(var e,t,s=l.querySelectorAll("iframe.wp-embedded-content"),r=0;r&lt;s.length;r++)(t=(e=s[r]).getAttribute("data-secret"))||(t=Math.random().toString(36).substring(2,12),e.src+="#?secret="+t,e.setAttribute("data-secret",t)),e.contentWindow.postMessage({message:"ready",secret:t},"*")},!1)))}(window,document);
//# sourceURL=https://shama.org.za/wp/wp-includes/js/wp-embed.min.js
/* ]]&gt; */
&lt;/script&gt;
</html><description>Die boek neem u op 'n stap vir stap pad oor hoe om te verseker dat u na u dood in die Paradys sal opeindig. Dit handel oor die verbond wat verseker nie deur meeste teolo&#xEB; verstaan word nie. Dan bots dit ook met die "instant" christenskap wat deur sovele nuwe groepe gebruik word sonder dat die mense daarop gewys word dat hulle eers vergifnis en bekering nodig het voordat die HERE hulle as Sy kinders sal verse&#xEB;l. Nee dit is vir hulle te belangrik om jou as een van die mense by te reken wat hulle na die HERE toe gelei het en hulle het jou 'n kind van die HERE gemaak, maar swyg dat slegs die HERE kan besluit of jy Sy kind is of nie. Selfs toe Petrus sy eerste boodskap verkondig het, het die HERE die mense by Sy ryk gevoeg. "En Petrus s&#xEA; vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal wat daar ver is, die wat die Here onse God na Hom sal roep. En met baie ander woorde het hy hulle besweer en vermaan en ges&#xEA;: Laat julle red uit hierdie verkeerde geslag. Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is op di&#xE9; dag omtrent drie duisend siele toegebring. (Act 2:38-41)</description></oembed>
