{"id":814,"date":"2025-06-02T15:11:18","date_gmt":"2025-06-02T13:11:18","guid":{"rendered":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/?page_id=814"},"modified":"2025-06-02T15:11:18","modified_gmt":"2025-06-02T13:11:18","slug":"my-trou-preek","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/","title":{"rendered":"My Trou Preek"},"content":{"rendered":"<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\" align=\"center\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>My <\/b><\/span><\/span><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Trou preek<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\">\u201c<span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wat is in die hele trou spul vir my?\u201d Dit is \u2018n vraag wat ons kan vra oor huwelike vandag, en nie sonder rede nie. So wat is die belofte van \u2018n huwelik? Dit is waarna ek wil kyk vandag vir julle twee, asook die gaste hier by ons.<\/span><\/span><\/p>\n<ul>\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Vir die ho\u00ebrskool meisie is dit haar huweliksdag, die wit rok, die pragtige bruidsmeisies, kerse, blomme, en \u2018n onthaal vir vriende en familie.<\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Vir die nuut getroudes is dit beloftes wat gedeel word, intimiteit, vriendskap, en avontuur saam op die nuwe pad.<\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Vir die getroude paar wat 15 jaar saam is, is dit die kinders, kameraderie, en bou aan die verhouding.<\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Vir die wat al 35 en meer jare getroud is, is dit kyk hoe word die kleinkinders groot, die tekens van veroudering wat insluip, en alles word stadiger.<\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><i><b>Vier fases van \u2018n gesonde huwelik<\/b><\/i><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Mense verander, situasie is anders, en drome word verbreek. Maar dieselfde God wat die huwelik ingestel het, sal ons help om deur die verskillende siklusse van \u2018n huwelik te gaan en te bowe te kom. Die vier siklusse is:<\/span><\/span><\/p>\n<ul>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Verwagtings word gekoester<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Verbondmaking<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Ontnugtering wanneer alles nie is soos ons gedink het dit is nie<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Groeiende volmaak wording<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Om hierdie te verstaan, moet ons in die lewe gaan kyk wat die werklike betekenis is van die huwelik om hierdie fases deur te werk.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><i><b>Verwagtings<\/b><\/i><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\">\u201c<span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wat kan ek uit hierdie huwelik kry? Wat is my \u201cpayoff\u201d? My hoop is hoog en my drome helder, maar gaan alles gebeur soos ek dit wil h\u00ea?<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Kom ons kyk vlugtig na wat ons verwagtings gewoonlik is.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die samelewing van vandag, beide sekul\u00ear en godsdienstig, het sekere verwagtings geskep vir die huwelik. <\/span><\/span><\/p>\n<ol>\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Huwelik sal my behoeftes bevredig.<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ol>\n<ul>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die behoefte aan liefde en seksuele bevrediging<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die behoefte aan kameraadskap<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die behoefte aan my eie familie<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die behoefte vir geselskap.<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die behoefte aan finansi\u00eble stabiliteit<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die behoefte aan sosiale aanvaarding<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die behoefte om my eie huis te begin.<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Baie van die behoeftes is niks mee verkeerd nie, maar die probleem kom in wanneer ek dit nastreef met kortsigtige motiewe.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Baie mense trou om van hulle probleme te ontsnap. Daar is baie redes daarvoor, so kan \u2019n dogter graag uit \u2019n huis kom waar daar aanhoudende gevegte is en nog baie ander redes. Ongelukkig eindig baie van die huwelike op die rotse, want die persoon verklaar dat sy of haar behoeftes nie aan voldoen is nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hoekom sien mense dit nie kom nie? Ek dink dat die antwoord deel l\u00ea in die stelling wat ons partymaal huldig van:<\/span><\/span><\/p>\n<ol start=\"2\">\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Die huwelik sal hom\/haar verander.<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ol>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Baie persone trou met die gedagte dat as ons eers getroud is, sal hy of sy verander in die persoon wat ek hom\/haar sal maak. Dit mag dalk al voor die troue kop uitsteek, of dit mag eers na die troue duidelik word dat die een die ander een wil verander. My vraag is: Is jy lief of het jy verlief geraak op die persoon soos hy\/sy is, of het jy die moontlikheid gesien dat met \u2019n paar aanpassings die persoon die perfekte maat sal wees? Los uit en moenie krap waar dit nie juk nie. Aanvaar die persoon soos die is en moenie karring nie. Die teenoor gestelde gebeur ook. <\/span><\/span><\/p>\n<ol start=\"3\">\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Die huwelik kan so vry wees soos ons dit toelaat.<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ol>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Partykeer gun ek weer soveel vryheid aan my maat, dat dit half ongemaklik is. Maar, omdat ek jou soveel vryheid gee, verwag ek dieselfde vryheid. Ek sal nie vrae vra oor waar jy was of wat jy gedoen het nie, net terwyl jy ook so sal optree.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Hierteenoor is daar natuurlik die werklike verwagtings wat \u2019n huwelik sal maak werk. Wat is die verwagtings?<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><i><b>Eerste fase &#8211; Verwagtingsfase<\/b><\/i><\/span><\/span><\/p>\n<ol start=\"4\">\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\">\u2018<span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>n Huwelik sal my bemagtig om die ander persoon se behoeftes bevredig.<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ol>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Solank as wat ek probeer om my eie probleme oplossings voor te kry, sal ek probleme met die standpunt h\u00ea. In \u2018n huwelik is dit nie ek nie, maar ons.<\/span><\/span><\/p>\n<ol start=\"5\">\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Die huwelik sal ons verander ten beste.<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ol>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Ons sal geestelik moet groei in ons verhoudings. Hoe belowe ons? \u201cEk sal jou bystaan in goeie en slegte tye en jou help om jou drome te bewaarheid. Ek sal jou altyd beskerm en bemin tot die dood ons skei.\u201d Hierdie verklaring beteken dat ek jou belange bo myne plaas. Hierdie nabyheid en verantwoordelikheid van \u2019n huwelik gee ons die perfekte geleentheid om ons te leer wat ware liefde beteken.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die huwelik stel ons bloot aan risiko, onselfsugtige toewyding en trou. Om dit te doen vereis liefde, lojaliteit en se\u00ebn. Dit beteken ongelooflike persoonlike groei. Julle sal moet leer hoe en wanneer om jou persoonlike belange agter toe te skuif ter wille van die rykdom wat julle sal beleef wanneer ons werklik die ander persoon se belange en behoeftes bevredig. Hier praat ek van werklike behoeftes en nie van selfsugtige behoeftes nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Soos julle leer om die manier lief te h\u00ea, sal julle \u2019n venster word om vir ander te wys wat liefde is. Vriende, kinders en die uitgebreide familie word die kans gegun om hierdie ware liefde, eerlikheid, werklike self aflegging, geduld en tere verstaanbaarheid te beskou. Mense sal nie die tipiese manipulasie of wraaksugtige eenheid sien wat ons in so baie huwelike vandag sien nie. Hulle sal eerder opregte omgee en vriendskap sien.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hierdie tipe liefde fokus nie op my huweliksmaat se foute en tekortkominge nie, maar op my eie motiewe en aksies. Dit gee ons egter ook nie die toestemming om te verklaar dat indien ek niks verwag dat jy ook niks mag verwag nie.<\/span><\/span><\/p>\n<ol start=\"6\">\n<li>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Die huwelik sal ons onder \u2019n gemene gees van liefde plaas.<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ol>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Dit is duidelik dat wanneer \u2019n man en vrou trou dat hulle een word. Die beherende faktor in hierdie eenheid is die gemeenskaplike trou om na mekaar se belange om te sien, vir solank hulle lewe.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wanneer ons na die oorspronklike Griekse woord vir liefde kyk, word dieselfde woord gebruik vir liefdadigheid. So vind ons in die KJV in 1 Kor. 13, dat die gedeelte dit nie as liefde uitspreek nie, maar as liefdadigheid. Wanneer ons liefdadigheids werk doen, doen ons dit verniet, gratis, gewoonlik sonder dat die persoon daarvoor vra of dit verdien. Dit is hoe ek in die huwelik moet optree. Ek moet my huweliksmaat bedien met die beste van my gawes, sonder dat die persoon dit verdien of daarvoor vra. Dit is liefde.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hierdie trou sweer tot liefde beteken dat ek altyd op die uitkyk sal wees hoe om die beste van my maat na vore te bring. Maar dit gaan ook beteken dat ek met my eie foute sal moet deel. Nadat ek met my self gedeel het, sal ek ook sensitiewe maniere vind om my maat by te staan om die se foute en tekortkominge te oorwin. Dit gaan ook beteken dat ek dalk harde woorde sal moet hoor, maar partymaal is dit \u201clove must be tough\u201d.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Liefde gee ons nie die toestemming om te neul of om die ander persoon bitsig te kritiseer nie. Met liefde kom die verantwoordelikheid om altyd net die beste uit my huweliksmaat te voorskyn te laat kom, eerder as die slegste. Liefde sal ons nie laat verval in immoraliteit of om die dekonstuktiewe gewoontes van my maat toe te laat nie. Onthou net altyd, liefde kan soms seer maak.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hierdie verwagtings vorm die basis vir ons verbond met mekaar.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><i><b>Die tweede fase van \u2019n goeie huwelik is om te verstaan wat \u2019n verbond beteken. <\/b><\/i><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wanneer julle nou-nou julle beloftes aan mekaar gaan maak voor die familie en vriende, dat julle mekaar altyd sal liefh\u00ea, vertrou, koester en bemin tot die dood julle skei en dan die huweliksregister te teken, begin hierdie verbond en vervat dit al die faktore wat \u2018\u2019n verbond bevat.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hierdie deel van beloftes aan mekaar, verwag ook die moeilike tye in die huwelik wanneer ons meer kry as wat ons verwag het. Die verbond verwag daardie ondervindings in die getroude lewe, met sy onverwagte draaie, wanneer dinge te veel raak, wanneer dit my so absorbeer en meer uit my haal as wat ek ooit verwag het. Die woorde van in siekte, in gevaar, in armoede, gebeur en wanneer hulle gebeur moet ek voorbereid wees daarop. Dan moet jy kan terugval op die beloftes wat julle aan mekaar gemaak het. Daar is nie \u2019n manier om daaruit te kom nie. Dit is gedoen, dit is finaal. Julle neem die persone hier teenwoordig as getuies en gee hulle toestemming vandag hier dat hulle julle aan jul beloftes kan herinner wanneer dinge skeef loop. Om te verstaan wat die beloftes beteken sal julle oor en oor help soos julle ervaar wat \u2019n huwelik is.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Eerste kenmerk \u2013 \u2019n Lewenslange toewyding<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wanneer julle s\u00ea \u201cEk sal\u201d beloof julle aan mekaar voor almal hier vandag dat julle bymekaar sal bly totdat die dood julle skei. Hierdie belofte is die woordelike erkenning van hierdie lewenslange toewyding wat gemaak word in die hart en die verstand. Die ryke volheid van die belofte van die huwelik is vervat in die konsep. Wanneer ons s\u00ea \u201c van vandag vorentoe\u201d, beteken dit \u2019n leeftyd. Hierdie belofte word gemaak om nooit verbreek te word nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Nou mag u dalk wonder: \u201cHoe beperkend is dit?\u201d Dit is so dat dit beperkend is, maar dit stel ons ook vry om te weet dat ons binne die beperking kan doen en leef. Nou kan ons konsentreer op die taak vorentoe om ons verhouding uit te bou, om ons verhouding te verbeter in liefde. Hierdie belofte sal ons dra in tye wanneer ons dalk \u2019n ernstige siekbed ervaar, deur werksdruk, deur probleme met tieners, deur ernstige stres wat die huwelik mag aanval. Dit is so kompleks en tog so eenvoudig. Ek het \u2018\u2019n belofte gedoen en ek staan daarby. Ek is \u2019n persoon van my woord. Ek is in die verbond vir ewig en altyd.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Tweede kenmerk \u2013 \u2019n Gedeelde identiteit<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">In die vervulling van die huweliksverbond word twee een. Die man leef nie langer vir homself en die vrou nie langer net vir haarself nie. Nee, julle leef vir mekaar. \u2019n Nuwe eenheid, \u2019n nuwe diversiteit, \u2019n nuwe familie is gebore. Albei bly tog verskillende persone.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Toe julle hier ingestap het vandag was julle man en vrou apart, maar wanneer julle hier uitstap sal julle as een uitgaan, \u2019n gedeelde identiteit. Verskillende agtergronde, families, opvoedings, verskillende gewoontes en self verskillende letsels van die verlede, maar nou in hierdie huweliksverbond is julle een. Dit beteken julle is een selfs<\/span><\/span><\/p>\n<ul>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wanneer hy in New York op besigheid is en jy by die huis is<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wanneer jy deur die eerste trimester van \u2019n moeilike swangerskap sukkel<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wanner hy vertel dat sy pos uitgefaseer word en jy \u2019n bevordering kry<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wanneer sy op haar oudag sukkel met MS, of julle dalk die woorde hoor, dit is kanker<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wanneer jul jongste ook in die gang afstap op haar troudag<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Julle bly een. Julle het nou \u2019n gedeelde identiteit.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Derde kenmerk \u2013 \u2019n Eksklusiewe verhouding<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die verbondsvennootskap wat ontstaan wanneer julle mekaar se beloftes beantwoord vra vir totaal getrouheid. Man en vrou moet mekaar uitsluitlik liefh\u00ea en koester. Die man moet getrou wees aan die vrou en die vrou aan die man. Geen uitsluitsels nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Al leef ons in \u2019n baie meer oop samelewing vandag waar baie goed verander, hierdie huwelik is net tussen julle twee uitsluitlik. Geen derdepartye word toegelaat nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\">\u201c<span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Ek beloof om aan jou getrou te wees\u201d. Dit is hoe ons mekaar moet liefh\u00ea. Die liefde is nie onderhewig aan my geluk of met eksterne tekens van sukses nie. Waar sal ons vir die w\u00eareld liefde kan wys as ons dit nie meet ons naaste naaste, ons huweliksmaat, bewys. Dit is minstens die een wat jy gekies het uit al die miljoene mense op die aarde om mee saam te leef vir die res van jou lewe. Dit is jou oogappel. <\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Van die oomblik af vorentoe, moet julle getrou wees aan mekaar. Dit is die verwagting van die huwelik. As julle dit doen, sal julle die volle vreugde van die huwelik ervaar, omdat<\/span><\/span><\/p>\n<ul>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Jou liefde op jou maat gekonsentreer word<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Jy lojaal sal wees aan jou maat selfs in die klein dinge<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Jy nie flirtasies sal begin of aanmoedig nie<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Jy van versoekings sal wegvlug.<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">O ja, onthou net julle sal getoets word. Van binne jouself en van die w\u00eareld daar buite sal dinge gebeur wat jou graag sal wil laat vergeet aan jou beloftes. Maar die huwelik is gebou op \u2019n verbondsgrondslag, op die integriteit van jou woord en hou dit so totdat julle geroep word om huis toe te gaan aan die einde van julle lewens. <\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Slegs deur getrou te wees aan ons woord, sal ons die volgende fase van die huwelik kan oorleef.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><i><b>Derde fase: Ontnugteringsfase<\/b><\/i><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Die nabyheid van die huwelik<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hierdie intimiditeit en gedeelte identiteit van die getroude paar kan ook ontnugterend wees. Met die nabyheid word ons harte ook ontbloot. Dit is nie soos besigheids of werks verhoudings waar die rolle gedefinieer is en ons weet daar is afstand tussen ons nie, maar ons verkeer nou in \u2018n eenheid. Julle ken mekaar so goed nou, want julle deel in die plesier van seks, die stadia van verwagtend wees, in die geboorte van jul kinders, die opgewondenheid van \u2018n nuwe huis te koop, van promosie by die werk, ens. Julle werk deur hoeveel vraagstukke van kinders groot maak, finansi\u00eble vraagstukke en gesondheid vraagstukke saam. Julle ken mekaar so goed dat die een die ander se gedagtes ken en weet hoe die ander een voel sonder om te vra.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Maar hierdie nabyheid het ook \u2018n donker kant. Nou ken ons mekaar so goed dat ons ook die slegte in elkeen ken, en dit is waar die vonke begin spat. Sy weet watter woorde maak hom kwaad, en hy weet wat om te doen om haar die hoenders in te maak. Hy weet dat as hy hierdie koop sy gaan slange vang, maar hy koop dit in elk geval.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Binne hierdie intimiditeit wys ons baie keer ons selfsugtigheid, ons ongeduldigheid, onsensitiwiteit, ons woede. Ons s\u00ea mekaar sleg, ons verwond mekaar met ons woorde, ons straf mekaar. Dit is alles as gevolg van die nabyheid in die verhouding. Ons ontbloot onsself vir onsself. Dan voel ons dat ons verwagtiginge nie aan voldoen word nie. Ons voel ons is verraai. Ons het mekaar dan so vertrou. Maar nou het ons onsself ontbloot, en ons hou nie daarvan nie.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Meeste van die gebeur a.g.v. <\/span><\/span><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>verkeerde redes vir ons huwelik.<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Verkeerde redes sluit in:<\/span><\/span><\/p>\n<ul>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Om weg te kom van \u2018n slegte verhouding by die huis.<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Om van n verslawing weg te kom<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Om van \u2018n dominerende ouer weg te kom<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Om aanvaarding te kry<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Om my beroep te bevorder<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Om van ongesonde seksuele gewoontes van los te kom<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hierdie onderliggende motiewe gaan hulle kop uitsteek, en dit lei gewoonlik tot die <\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><b>Destruktiewe optredes in \u2018n huwelik<\/b><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hierdie optredes sluit gewoonlik in:<\/span><\/span><\/p>\n<ul>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Aanhoudende kritiek<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Woede<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Self gesentreerde optrede<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Irriterende optredes<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<li>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Emosionele leuens<\/span><\/span><\/p>\n<\/li>\n<\/ul>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hierdie destruktiewe gedrag vind in elke huwelik plaas. Dis onvermybaar. Om te verklaar dat dit nooit sal gebeur nie is om die waarheid te vermy. Hoe ons optree onder sulke omstandighede is die mees belangrike faktor.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><i><b>Vierde fase: Groeiende volmaakwording of Hoe kry ons dan vervulling in die huwelik?<\/b><\/i><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Deur eenheid.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">As man en vrou kan julle een wees maar tog verloor julle nie jul identiteit nie. Jy behou jou uniekheid en jy bly die persoon wat jy voor gemaak is. Die vrou het gewoonlik meer gawes as die man, en party nog beter besigheids sin. Jy as haar man moenie jaloers wees op haar nie, ook nie op haar gawes nie. Jy moet dit ook nie ontken nie. Moenie probeer om haar iets te maak wat sy nie is nie. Hierdie interafhanklikheid kom nie maklik vandag nie, met skeisake wat amper \u2018n epidemie in ons land geword het.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Hierdie interafhanklikheid het ook implikasies op die seksuele vlak. Wanneer julle trou, is dit ook reg dat julle \u2019n verwagting het dat julle van mekaar volle bevrediging sal verkry. Wanneer een besluit om te onthou vir \u2018\u2019n tyd, moet julle saamstem en dit so kort as moontlik hou, sodat julle opmekaar kan vertrou ook daarvoor.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><i><b>Aksies van liefde volgens 1 Kor 13 is as volg:<\/b><\/i><\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Liefde is beide \u2019n motief en \u2019n aksie. Verse 6 tot 8 vertel ons wat liefde is. Luister aandagtig en vervang die woord liefde met jou naam en sien wat dit beteken. <\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie, is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid. Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die liefde vergaan nimmermeer.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Dit is hoe ons moet optree.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Wanneer ons vir 20, 40 of selfs 50 jaar getroud is sonder dat die een die ander verwoes het, ervaar ons hierdie geluk en het ons oor die jare geleer om hierdie verskille wat daar is, te hanteer en te bowe te kom. Ons is nie getroud om getroud te wees nie, maar ons ervaar die volheid wat so \u2019n verhouding meebring. Ons het bymekaar gebly omdat ons geleer het om te praat, geskille te besleg en kompromie uitgewerk.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Mag dit ook so in julle huwelik wees dat julle oor 50 jaar kan terug kyk na \u2019n vol lewe saam met mekaar.<\/span><\/span><\/p>\n<p class=\"western\" lang=\"af-ZA\"><span style=\"color: #000000;\"><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">Amen.<\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Anthony en Veronica, ons HERE van liefde het die huwelik ingestel as \u2018n simbool van Jesus se perfekte verhouding met Sy bruid, die Kerk. Ons het bymekaar gekom om julle as een voor Hom te stel. Anthony, God het die man as geestelike hoof, en as die inisie\u00ebrder van liefde in die menslike verhouding gestel. Deur Sy toedoen, moet jou sterkte Veronica se beskerming wees, jou karakter haar trots en eer, en moet jy so lewe dat sy in jou die veilige hawe vind wat \u2018n vrou werklik begeer.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Veronica, dit is God se doel dat jy \u2018n liefdevolle vrou sal wees, dat jy Anthony se liefde sal beantwoord met teerheid en \u2018n diepe gewaar wording, deur die geloof in Jesus wat julle twee bymekaar gebring het. Dit is Sy begeerte dat jy \u2018n innerlike skoonheid sal h\u00ea wat nooit sal verdof nie, \u2018n ewige jeug wat spruit uit \u2018n vashou aan dit wat nooit verouder nie. <\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Anthony en Veronica, \u2018n Christelike huwelik is nie net om vir mekaar te lewe nie. Dit is twee persone wat hande neem en saam die Vader dien. Soek eers Sy koningkryk en Sy geregtigheid, en Hy sal alles vir julle byvoeg. Moenie volmaaktheid van mekaar verwag nie, volmaaktheid behoort slegs aan die HERE. Moenie mekaar se tekorte verbloem nie, maar wees altyd vinnig om die ander party te loof en die ander persoon se goeie punte en sterk punte uit te lig en vinnig om te vergeef. Sien mekaar altyd met teer en liefdevolle o\u00eb raak.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Die HERE sal julle altyd op paaie neem wat julle sal se\u00ebn en julle karakter ontwikkel soos julle saam die lewenspad loop. Wanneer die lewe einde se kant toe staan, mag julle nog steeds gevind word soos vandag, hand in hand, en nog steeds die HERE dank vir jou lewensmaat. Mag julle Hom dien, gelukkig en vol geloof wees totdat Hy in glorie sal terugkom, of totdat julle julle lewe neerl\u00ea in Sy arms. Ons vra dit alles in die naam van Jesus ons HERE.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Beloftes<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Anthony en Veronica, julle staan voor ons as kinders van God, vrygekoop deur die bloed van Jesus. Is dit julle doel om julle huishouding as \u2018n Jesus gesentreerde huis te bou, waar die Woord van God gelees en gehoorsaam word, \u2018n huis saamgevoeg in gebed waar die Heilige Gees julle leiding elke dag is, en begeer julle om met die se\u00ebn van die HERE in die eg verbind te word?<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Bruidegom en Bruid. Ja<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">As \u2018n teken dat julle harte verenig is in liefde, gee mekaar die regterhande. <\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">(Die ringe kan nou gebring word)<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Anthony, hierdie vrou wie se hand jy vashou gaan jou vrou word. Sy het jou een van die heilgste dinge gegee onder die hemel: \u2018n vrou se liefde en \u2018n vrou se lewe. Jy kan die oorsaak wees van groot vreugde of groot verdriet. Dit maak nie saak wat jy haar in \u2018n materialiese wyse bring nie, rykdom sonder liefde is niks werd nie. Die geskenk sonder die gewer beteken niks. Die uitleef van dit wat haar na jou toe getrek het as minnaar, sal haar hart aan joune vasbind. Beloof jy hier dat jy soos jy vir Veronica belowe het, dat jy altyd by haar sal bly.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Bruidegom \u2013 Ja ek sal.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Veronica, hierdie man wie se hand jy vashou gaan jou man word. Hy sal op jou lewe, jou liefde en toegewydheid en inspirasie kan staatmaak. Hy gaan na jou kyk vir inspirasie, vir opgewektheid, en vir vertroue. Nieteenstaande wat die wereld van hom mag s\u00ea of dink, mense mag hom vergeet, vertroue in hom verloor, hulle rug op hom draai, maar jy mag nie. Mag jou lewe en jou liefde vir hom \u2018n inspirasie wees wat hom sal lei na \u2018n groter afhanklikheid op Jesus. Beloof jy hier soos jy aan Anthony beloof het dat jy altyd by hom sal bly. <\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Bruid \u2013 Ja ek sal.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Anthony, verklaar jy dat sover jy weet daar regtens geen beletsel is nie teen jou voorgenome huwelik met die bruid, Veronica, hier teenwoordig en dat jy almal hier teenwoordig roep om getuie te wees dat jy Veronica tot jou wettige vrou neem?<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Bruidegom \u2013 Ja.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Veronica, verklaar jy dat sover jy weet daar regtens geen beletsel is nie teen jou voorgenome huwelik met die bruidegom, Anthony, hier teenwoordig en dat jy almal hier teenwoordig roep om getuie te wees dat jy Anthony tot jou wettige man neem?<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Bruid \u2013 Ja.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Ek verklaar dat Anthony en Veronica hier teenwoordig regtens getroud is.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Jy mag nou die bruid soen.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Gebed<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Laat ons saam bid. Ons dank U hemelse Vader, vir hierdie huishoudig wat nou in wording geroep word, en ons vra U se\u00ebn op Anthony en Veronica al die dae van hulle lewe. Soos hulle nou in eenheid saam is, dat hulle ook so U naam mag grootmaak. Dat u hulle diens aanvaarbaar sal vind, en dat hulle lewe saam die waarheid van U woord, die eenheid tussen Jesus en Sy Kerk, mag weerspie\u00ebl. Se\u00ebn hulle ook in hierdie verband, en ons vra dit in die Naam van die Koning van alle konings, en die HERE van alle HERE, Jesus ons verlosser en saligmaker. Amen.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\"><span style=\"font-size: medium;\"><span lang=\"af-ZA\">Ek stel u nou voor aan Mnr. Anthony, en Mev. Veronica Betts, die bruid en bruidegom.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>My Trou preek \u201cWat is in die hele trou spul vir my?\u201d Dit is \u2018n vraag wat ons kan vra oor huwelike vandag, en nie sonder rede nie. So wat is die belofte van \u2018n huwelik? Dit is waarna ek &hellip; <a href=\"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/\">Continue reading <span class=\"meta-nav\">&rarr;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-814","page","type-page","status-publish","hentry"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>My Trou Preek - Shama Ministries<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"My standaard preek wat ek al vanaf 2005 gebruik het by die 150+ troues wat ek al gedoen het.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"My Trou Preek - Shama Ministries\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"My standaard preek wat ek al vanaf 2005 gebruik het by die 150+ troues wat ek al gedoen het.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Shama Ministries\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/web.facebook.com\/ShamaMinistries\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"17 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/my-trou-preek\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/my-trou-preek\\\/\",\"name\":\"My Trou Preek - Shama Ministries\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2025-06-02T13:11:18+00:00\",\"description\":\"My standaard preek wat ek al vanaf 2005 gebruik het by die 150+ troues wat ek al gedoen het.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/my-trou-preek\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/my-trou-preek\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/my-trou-preek\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"My Trou Preek\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/\",\"name\":\"Shama Ministries\",\"description\":\"Die verbond van Geregtigheid\\\/The covenant of Righteousness\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#organization\",\"name\":\"Shama Ministries\",\"url\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/02\\\/cropped-Shamalogo-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/02\\\/cropped-Shamalogo-1.jpg\",\"width\":309,\"height\":78,\"caption\":\"Shama Ministries\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/web.facebook.com\\\/ShamaMinistries\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"My Trou Preek - Shama Ministries","description":"My standaard preek wat ek al vanaf 2005 gebruik het by die 150+ troues wat ek al gedoen het.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"My Trou Preek - Shama Ministries","og_description":"My standaard preek wat ek al vanaf 2005 gebruik het by die 150+ troues wat ek al gedoen het.","og_url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/","og_site_name":"Shama Ministries","article_publisher":"https:\/\/web.facebook.com\/ShamaMinistries","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"17 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/","url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/","name":"My Trou Preek - Shama Ministries","isPartOf":{"@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#website"},"datePublished":"2025-06-02T13:11:18+00:00","description":"My standaard preek wat ek al vanaf 2005 gebruik het by die 150+ troues wat ek al gedoen het.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/my-trou-preek\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"My Trou Preek"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#website","url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/","name":"Shama Ministries","description":"Die verbond van Geregtigheid\/The covenant of Righteousness","publisher":{"@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#organization","name":"Shama Ministries","url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/cropped-Shamalogo-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/cropped-Shamalogo-1.jpg","width":309,"height":78,"caption":"Shama Ministries"},"image":{"@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/web.facebook.com\/ShamaMinistries"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/814","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=814"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/814\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":815,"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/814\/revisions\/815"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=814"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}