{"id":933,"date":"2025-10-04T15:11:33","date_gmt":"2025-10-04T13:11:33","guid":{"rendered":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/?page_id=933"},"modified":"2025-12-07T15:19:58","modified_gmt":"2025-12-07T13:19:58","slug":"oor-struikelblokke-en-hoekstene-2","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/","title":{"rendered":"Oor Struikelblokke en Hoekstene"},"content":{"rendered":"<p class=\"western\">Ek het so \u2018n ruk gelede begin dink oor die onderwerp. Dit was na aanleiding van so \u2018n paar artikels wat ek geskryf het en ook navorsing wat ek gedoen het oor die vroe\u00eb Kerk. Dit het my nogal opgeval hoe die HERE Israel waarsku deur die profete, maar dat die profete self ook gewaarsku word dat hulle ook gestraf sal word indien hulle nie die volk waarsku wanneer hulle deur die HERE aanges\u00ea word om die mense te waarsku nie.<\/p>\n<p class=\"western\">En dan natuurlik vind ons ook Jesus se uitsprake oor die twee onderwerpe. Ons lewe so in \u2018n tydperk waar almal tog net in liefde met alle mense wil lewe, want dit is hoe hulle die Bybel interpreteer. Jy mag niemand op hulle foute wys nie want jy moet eers die balk uit jou eie oog haal voordat jy die splinter in jou broer se oog mag aanraak. Maar is dit werklik wat die boodskap van die Bybel is? Moet ons maar altyd net die ander wang draai, want dit is tog wat die bergpredikasie ons leer?<\/p>\n<p class=\"western\">Ek dink dit is waar die probleem met ons as Christene juis vandaan kom. Ons wil so graag net ons versie h\u00ea en dan \u2018n hele teologiese standpunt daarop bou. Daar was nou onlangs die geval van \u2018n verslaggewer wat ou foto\u2019s gebruik het om sy agenda mee te ondersteun tydens die swart Maandag optogte, en toe hy uitgevang word \u2018n verskoning aanbied. En daar kry ek dit onmiddellik dat ag ons vergewe jou want Jesus het my vergewe. Nee, hoeveel moorde gaan daar nou as gevolg van sy agenda gepleeg word, want die boodskap is klaar deur al die politieke partye ondersteun en is daar selfs deur Malema verklaar dat ons as blanke mans moet oppas want hulle sal ons nog almal kom dood maak. En Ramaphosa staan nie v\u00ear agter Malema nie. Ek is jammer, maar dit is \u2018n struikelblok wat deur beide die verslaggewer en die kommentator in my pad as Christen kom l\u00ea is, want ek moet nou mos die ander wang draai en maak asof niks gebeur het nie. Word die verslaggewer daarop gewys dat sy daad vir hoeveel plaasmoorde gebruik sal word deur enige van die persone, nee. Ek moet stilbly want dit is mos hoe \u2018n Christen optree. Miskien die wat in die voorspoed teologie glo, maar nie ek nie. So daar word verwag dat ek nou moet stilbly en niks s\u00ea nie. Nee, die persoon het rassehaat tot \u2018n ho\u00ebr vlak in die samelewing geneem en hy sal verantwoording daarvoor moet doen, maar ek moet hom teregwys, sodat hy dit nie weer doen nie. En die boere se lewens sal van hom af ge\u00ebis word deur die HERE. Lukas 17 gee Jesus juis vir ons die oplossing: \u201c<i><b>Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. Dit is beter vir hom as \u2018n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word\u201d,.<\/b><\/i> Maar dit is nie net by ons vandag waar die probleem kop uitsteek nie, die probleem het al by die Kerk in Paulus se dae ook al kop uitgesteek.<\/p>\n<p>U kan die boek hier aflaai<\/p>\n<p>Vir rekenaar of uitdruk in pdf by\u00a0 <a href=\"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Oor-Struikelblokke-en-hoekstene.pdf\">Oor Struikelblokke en hoekstene<\/a><\/p>\n<p>Vir u foon of tablet hier in epub\u00a0 <a href=\"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-content\/uploads\/2025\/12\/Oor-Struikelblokke-en-Hoekstene.epub\">Oor Struikelblokke en Hoekstene<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het so \u2018n ruk gelede begin dink oor die onderwerp. Dit was na aanleiding van so \u2018n paar artikels wat ek geskryf het en ook navorsing wat ek gedoen het oor die vroe\u00eb Kerk. Dit het my nogal opgeval &hellip; <a href=\"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/\">Continue reading <span class=\"meta-nav\">&rarr;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":0,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"footnotes":""},"class_list":["post-933","page","type-page","status-publish","hentry"],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v27.3 - https:\/\/yoast.com\/product\/yoast-seo-wordpress\/ -->\n<title>Oor Struikelblokke en Hoekstene - Shama Ministries<\/title>\n<meta name=\"description\" content=\"Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. Dit is beter vir hom as \u2018n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word\u201d,. Maar dit het al by die Kerk in Paulus se dae ook al kop uitgesteek.\" \/>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Oor Struikelblokke en Hoekstene - Shama Ministries\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. Dit is beter vir hom as \u2018n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word\u201d,. Maar dit het al by die Kerk in Paulus se dae ook al kop uitgesteek.\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Shama Ministries\" \/>\n<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/web.facebook.com\/ShamaMinistries\" \/>\n<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2025-12-07T13:19:58+00:00\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"3 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\\\/\",\"name\":\"Oor Struikelblokke en Hoekstene - Shama Ministries\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#website\"},\"datePublished\":\"2025-10-04T13:11:33+00:00\",\"dateModified\":\"2025-12-07T13:19:58+00:00\",\"description\":\"Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. Dit is beter vir hom as \u2018n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word\u201d,. Maar dit het al by die Kerk in Paulus se dae ook al kop uitgesteek.\",\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\\\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\\\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\\\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Oor Struikelblokke en Hoekstene\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/\",\"name\":\"Shama Ministries\",\"description\":\"Die verbond van Geregtigheid\\\/The covenant of Righteousness\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#organization\"},\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":{\"@type\":\"PropertyValueSpecification\",\"valueRequired\":true,\"valueName\":\"search_term_string\"}}],\"inLanguage\":\"en-ZA\"},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#organization\",\"name\":\"Shama Ministries\",\"url\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/\",\"logo\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"en-ZA\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\",\"url\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/02\\\/cropped-Shamalogo-1.jpg\",\"contentUrl\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2024\\\/02\\\/cropped-Shamalogo-1.jpg\",\"width\":309,\"height\":78,\"caption\":\"Shama Ministries\"},\"image\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/shama.org.za\\\/wp\\\/#\\\/schema\\\/logo\\\/image\\\/\"},\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/web.facebook.com\\\/ShamaMinistries\"]}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Oor Struikelblokke en Hoekstene - Shama Ministries","description":"Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. Dit is beter vir hom as \u2018n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word\u201d,. Maar dit het al by die Kerk in Paulus se dae ook al kop uitgesteek.","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/","og_locale":"en_US","og_type":"article","og_title":"Oor Struikelblokke en Hoekstene - Shama Ministries","og_description":"Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. Dit is beter vir hom as \u2018n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word\u201d,. Maar dit het al by die Kerk in Paulus se dae ook al kop uitgesteek.","og_url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/","og_site_name":"Shama Ministries","article_publisher":"https:\/\/web.facebook.com\/ShamaMinistries","article_modified_time":"2025-12-07T13:19:58+00:00","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Est. reading time":"3 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/","url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/","name":"Oor Struikelblokke en Hoekstene - Shama Ministries","isPartOf":{"@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#website"},"datePublished":"2025-10-04T13:11:33+00:00","dateModified":"2025-12-07T13:19:58+00:00","description":"Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. Dit is beter vir hom as \u2018n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word\u201d,. Maar dit het al by die Kerk in Paulus se dae ook al kop uitgesteek.","breadcrumb":{"@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/#breadcrumb"},"inLanguage":"en-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/oor-struikelblokke-en-hoekstene-2\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Oor Struikelblokke en Hoekstene"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#website","url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/","name":"Shama Ministries","description":"Die verbond van Geregtigheid\/The covenant of Righteousness","publisher":{"@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#organization"},"potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/?s={search_term_string}"},"query-input":{"@type":"PropertyValueSpecification","valueRequired":true,"valueName":"search_term_string"}}],"inLanguage":"en-ZA"},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#organization","name":"Shama Ministries","url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/","logo":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"en-ZA","@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#\/schema\/logo\/image\/","url":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/cropped-Shamalogo-1.jpg","contentUrl":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-content\/uploads\/2024\/02\/cropped-Shamalogo-1.jpg","width":309,"height":78,"caption":"Shama Ministries"},"image":{"@id":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/#\/schema\/logo\/image\/"},"sameAs":["https:\/\/web.facebook.com\/ShamaMinistries"]}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/933","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=933"}],"version-history":[{"count":4,"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/933\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1106,"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/933\/revisions\/1106"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/shama.org.za\/wp\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=933"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}