Kenmerke van ‘n Christen.

n Psalm van Dawid. HERE, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg? Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek; wat nie rondgaan met laster op sy tong nie, sy vriend geen kwaad doen en geen smaadrede uitspreek teen sy naaste nie; in wie se die verworpene veragtelik is, maar hy eer die wat die HERE vrees; al het hy gesweer tot sy skade, hy verander nie; wat sy geld nie gee op woeker en geen omkoopgeskenk aanneem teen die onskuldige nie. Hy wat hierdie dinge doen, sal nie wankel in ewigheid nie. (Psa 15:1-5)

Is daar unieke kenmerke wat ons as Christene behoort uit te straal? Anders gestel, moet mense kan sien dat ons Christene is sonder om ons eers te vra? Dit is vrae wat my n baie lang tyd besig gehad het. Ek het orals gesoek maar nie veel uitstaande kenmerke by gelowige mense gesien nie. Die Bybel verklaar wel, soos ons kan sien van die Psalm hierbo, dat daar sulke kenmerke moet wees. Ons lees ook in Maleagi 3 die volgende: Dan sal julle weer die onderskeid sien tussen die regverdige en die goddelose, tussen die wat God dien en die wat Hom nie dien nie.(Mal 3:18)

Lees die res hier.

Inhoudsopgawe

1. Inleiding 5
2. ‘n Persoon deur die Here verlos. 9
3. Wat kies om die Here te dien 9
4. Wat doen wat die Here verwag 9
5. Besef (kennis, sekere wete) dat die Bybel is die perfekte en enigste openbaring van God die Vader, Jesus Christus Sy Seun, die Heilige Gees ons Trooster, die waarheid en handleiding aangaande alle dinge aangaande die lewe. 11
6. Liefde vir en vrees van God bo alles 12
7. Soek God sonder ophou, groot behoefte om Hom tevrede te stel, en deur gebed en studie van Sy Woord, aanhoudend te groei in wysheid en kennis van die waarheid. 13
8. ‘n Christen het van hulle sondige lewe afgesien, en hulle vorige sondes bely. Die krag van sonde is geheel gebreek, nou eg in hulle denke, woorde en optrede – weerstaan alle versoekings – geen verborge sondes het oorgebly. 15
9. Tevrede met huidige omstandighede, vry van liefde vir geld, en vry van gierigheid en hebsug. 17
10. Geen liefde vir die wêreld en die dinge van die wêreld nie, het van sy eie lewe afgesien. 18
11. Leerbaar, aanvaar en soek regstellings – kan ook so aan ander doen. 21
12. Verstaan dat God jou gaan onderig en tug om jou karakter te vorm, en om jou nader aan Hom te bring. Verstaan ook dat jy baie verdrukking sal ervaar ter wille van Hom. 22
13. Stap saam met God, weet dit is moontlik om af te dwaal, besef dat die ewige lewe net verseker is met afsterwe. 24
14. Hou Bybelse onderskeid met vals persone of teruggevallenes, waarsku hulle van God se oordeel in liefde en hoop om hulle weer op te rig. 25
15. Man is geestelike hoof van die huis, is lief vir en eer sy vrou. 26
16. Vroue onderdanigheid tot hulle mans, beskeie in wat sy aantrek en in haar voorkoms. 26
17. Kinders gedisiplineerd in onderdanigheid, en geleer in die weg van geregtigheid. 27
18. Hou redelike sorg vir die liggaam, geen afbrekende gewoontes. 28
19. Betoon liefde aan, en bou die waarlike liggaam van Christus op, is vrugbaar in goeie werke, gee beide tyd en middele aan behoeftige broers en ander soos die Gees hom ly. Doen die werk wat die Here voorskryf. 28
20. Is volkome eerlik in elke aspek, praat slegs die waarheid en leef in totale gehoorsaamheid aan die wette van die land behalwe as dit ongehoorsaamheid aan God sal beteken. 30
21. Tree met versigtigheid op teenoor onvolwasse Christene, sodat hulle nie struikel nie. 32
22. Bring vrugte voort wat by bekering pas – het vorige sondes reggestel waar moontlik. 32
23. Verstaan dat hierdie dinge gebeur deur onderdanigheid aan Christus, en nie deur ons eie kennis, of deur die gehoorsaamheid aan wette en reels nie (werke). 33