Verskil tussen belofte, ooreenkoms, testament en verbond

In die artikel/boek wil ek eers graag elke deel definieer en dan kan ons kyk hoe dit in die Bybel gebruik is. Ek vind dit is nodig want daar is soveel verskillende sienings, dat indien jy nie bly by die werklike betekenis nie, die teks heeltemal buite enige verband gebruik kan word. Wanneer ons dan ons verstaan gebruik, kry ons dan nuwe betekenisse vir die verklaring van die Bybel. Hierdie nuwe verklarings van die Bybel maak ons dan pas by ons manier van dink, terwyl wanneer ons die regte betekenis het, dit ‘n geheel anderste betekenis het. Ek dink dit is sovele kere deur teoloë gebruik om hul teologiese standpunte mee te anker, dat die oomblik wat jy die regte betekenis het, die teoloog se hele siening soos mis voor die son verdwyn, of soos ‘n kaartehuis inmekaar tuimel.

Laai pdf weergawe hier af         Nuwe artikel belofte ens

Laai epub weergawe hier af      Nuwe artikel belofte ens